Video: Hartroerende kougom-advertensie

extra gumDie advertensie volg onderaan die berig. Dit is selde dat ʼn advertensie oor kougom jou ʼn sneesdoekie wil laat nader trek, maar Extra Gum het dit inderdaad met dié een reggekry.

Die advertensie handel oor die verhouding tussen ʼn pa en sy dogter oor die jare heen met kougom-omhulselpapier wat ʼn deurslaggewende rol speel.
http://youtu.be/dxZu-6jewL4

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.