Daar word gesê dat die varke deur matrose op die eiland afgelaai is om hulle later daar te kom gaarmaak. Die matrose het egter nooit teruggekeer nie en vandag stroom toeriste na die eiland om die varke te kom voer en saam met hulle te swem.
Video: Híér bly net varke
Big Major Cay, of Pig Beach soos dit beter bekend staan, is ʼn eiland in die Bahamas wat net deur swemmende varke bewoon word.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!
Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.