Video: Hierdie papier kan jy nie vervang nie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Man wat sy vrou probeer oortuig om eerder na die digitale wêreld oor te skakel en nie meer papier te vermors nie, kom in dié video agter nie alle papier kan met elektronika vervang word nie.

Die video, ʼn advertensie wat reeds in 2013 in Frankryk vertoon is, doen weer die ronde op sosiale media. Die video is al meer as 7 miljoen keer op YouTube gekyk.
http://youtu.be/RRDSj62tlvQ

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.