Video: Hierdie piesang is klaar gesny!

Foto: DaveHax

Foto: DaveHax

Die gebruiker DaveHax het ‘n oulike wenk op YouTube gelaai waarmee jy kinders kan beïndruk.

Jy het een naald of speld en ‘n piesang nodig om dié “toertjie” te doen.
Klik hier om DaveHax se kanaal op YouTube te volg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.