Video: Hoe gaan die laaste 10 jaar van jou lewe lyk?

ʼn Advertensie van die Hart- en Beroertestigting in Kanada is ʼn ontnugtering vir mense om te wonder hoe die laaste 10 jaar van hul lewens gaan lyk.

Klik hier om meer te lees hoe jy seker kan maak die laaste 10 jaar van jou lewe word nie gekenmerk deur siekte en gestremdheid nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.