[Video] Hoe om gebraaide piesang met brandewyn te maak

Foto: Skermskoot uit die video

Foto: Skermskoot uit die video

Suzelle DIY gee gereeld handige wenke oor ʼn verskeidenheid van dinge en soms kry sy ʼn gasaanbieder om te help met dié wenke. Vandag wys bobaas-braaier Justin Bonello jou hoe om gebraaide piesang met brandewyn te maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.