Video: Hoe oud is jou ore?

Mitchell Moffit en Gregory Brown van AsapSCIENCE het dié vinnige toets opgestel wat bepaal hoe “oud” jou ore is, gebaseer op die frekwensie wat jy kan hoor.

Kyk gerus na die video om te bepaal watter frekwensie jy kan hoor. Maak seker dat jy oorfone gebruik en die gehalte van die video na 1080p te verstel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.