Video: Hoekom jy nie ‘n spuitkannetjie moet prik nie

Spuitkannetjies het gewoonlik ‘n waarskuwing op dat jy die kannetjie nie moet “prik” nie.

Die SlowMoGuys het gewonder wat sou gebeur as mens dit wel sou doen, en sommer met ‘n byl ingelê! Die video is teen 5 000 raampies per sekonde verfilm en op YouTube gelaai.

WAARSKUWING: Moenie hierdie by die huis probeer nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.