[Video] Hologram laat mense twee keer dink oor rolstoel-parkering

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

ʼn Inisiatief van ʼn Russiese organisasie wat hom beywer vir die beskerming van gestremdes se regte, het sosiale media behoorlik aan die gons.

Die inisiatief het ten doel om mense te ontmoedig om in parkeerspasies wat vir gestremde mense opsygesit is te parkeer. Die organisasie het saam met ʼn reklameagentskap met ʼn unieke veldtog vorendag gekom waar daar van hologrambeelde gebruik maak om die boodskap tuis te bring.

https://youtu.be/DUfcNNv3g68

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Maryna ·

Dit is baie goed!! Wens mense kan besef hoe moeilik dit is om te sukkel met gewone, smal parkering met iemand in rolstoel, terwyl die plekke vir gestremdes nie beskikbaar is nie.

SêMaNet ·

O dinges! Ek sal my dood skrik! Ek sou gedink het dis n spook.!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.