Video: Hond jaag ambulans wat sy eienaar vervoer

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Paramedikus van Brasilië se video oor ʼn lojale hond wat die ambulans bly jaag waarin sy eienaar vervoer word, is baie gewild op sosiale media.

Volgens die byskrif by die video, wat Dinsdag opgelaai is, het die eienaar van die hond ʼn toeval gehad en die hond het die ambulans bly volg totdat hulle die deur vir hom oopgemaak het.

Die video eindig waar die man op ʼn hospitaalbed lê en wag vir behandeling met sy getroue hond by hom. Die video is reeds meer as 1.3 miljoen keer gekyk.
http://youtu.be/gjSEv3Bki18

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Trippie ·

Ek is nou nie ‘n groot diere liefhebber nie maar ek dink dies cute.

Maggie ·

Die feit dat jy nie ‘n diere liefhebber is nie, se dit als van jou.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.