Video: Hond val flou van opgewondenheid

hond val flou

Skermskoot uit die video

Toe Rebecca Ehalt ná twee jaar vir die eerste keer by die huis opdaag, het Casey, die gesin se Schnauzer-hond flou geval van opgewondenheid.

Ehalt het vir twee jaar lank in Slowenië gebly en werk en het eers verlede jaar na haar ouerhuis in Murrysville, Pennsylvania in Amerika, teruggekeer.

ʼn Veearts het Casey ondersoek en na die video gekyk en bevestig sy is perdfris en daar is geen kommernis nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Ogies ·

My jitte, ek het nie geweet ‘n hond kan so lank onthou nie. -:)

Johann ·

Kyk, nou huil ek darem maar lekker! Al of ek en Casey in kompetisie is. Diertjies bly maar net mens se beste vriende.

tersa von bargen ·

Het ook 2 schnautzers..liefdevolle gesinshonde.Pragvideo oor hoe hul kan onthou+hul liefde vir hul eienaars

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.