Video: Honde leer bestuur

Die dierebeskermingsvereniging (DBV) het jaarliks wêreldwyd duisende mishandelde, verlate of vergete honde wat op soek is na ‘n nuwe huis. Van dié honde het nou leer motor bestuur.

‘n Span in Nieu-Seeland het drie honde geleer om ‘n motor te bestuur. Een van dié honde is Porter en jy kan in die onderstaande video sien hoe hy ‘n Smart-motor bestuur. Die span se doelwit is om bewusmaking van die DBV te kweek. Klik hier om meer te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.