Video: Hondekind stap op twee bene rond

Skermgreep uit die video

Skermgreep uit die video

Anne Grantham se video van ʼn hond wat ʼn hele ent ver in ʼn hospitaal op twee bene loop, boonop met ʼn rokkie aan, het die internet op hol.

Meer as 42 miljoen mense het reeds die video op haar Facebook-blad gekyk en dit is meer as 670 000 keer gedeel.

Anne verduidelik sy het haar ma in die St Rose Dominican-hospitaal in Nevada, Amerika besoek, toe dié spektakel aangestap kom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

barend ·

wou net se dit kan nie in suid afrika wees nie ons hospitale is nie so skoon nie en daar sit nie n verpleegster en sslaappp nie en ook nie een wat kfc eet nie

Denise ·

Dit lyk baie oulik maar is dit okay vir die hondjie dit is n troeteldier nie n nar nie!!!!

Niccy ·

Aag mens kan die hondjie poppie opeet!! so cute. Daai pooties is seker seer in die aand as sy gaan slapies

Vygie ·

Dit is baie oulik… Voel net dit is onnatuurlik en hoe is die arme woef geleer om so te loop. Gaan haar heupies dit hou? Ek gewoond aan my woefies wat spring en speel nie soos looppoppe loop nie. Is die woefels ooit gelukkig.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.