Video: Hy bult spiere saam met pa

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn babaseuntjie wat saam met sy pa spiere bult in die badkamer se spieël, word wyd op sosiale media versprei.

Die video word wyd op Facebook en Twitter gedeel en is ook op YouTube gelaai.

Kliek hier vir nog lekker stories en video’s.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.