Video: Hy gebruik 1 000ste YouTube-video om jawoord te vra

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

‘n YouTube-gebruiker het besluit om sy 1 000ste video op dié sosialemedia-platform te gebruik om sy meisie die jawoord te vra.

Die video is Maandag op YouTube gelaai en is reeds meer as 500 000 keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.