Video: Hy lag nog vir sy hond wat gly…

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Dis nou wat mens die “blinde sambok” noem. Hierdie videograaf het nog vir sy hond gelag wat op die sneeu gly toe hy self ook val.

Dan Chamberlain het die video op YouTube gelaai.

Die video is die afgelope vier dae reeds meer as 1.1 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Cathy Kotze ·

Kostelik!

Ek dink min mense in Suid-Afrika weet dat honde “skoene” dra in die sneeu. Dit help om hulle pote te beskerm teen die sout wat gegooi word om die sneeu te smelt en minder glyerig te maak.

Pierre Celliers ·

Dis baie interessant wat jy daar se Cathy, ek het dit nooit geweet nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.