Dit is gewoonlik ‘n groot frustrasie wanneer jy op ‘n paar los batterye in ‘n laai afkom en nie weet watter van die batterye pap is nie.
Suzelle DIY, wie se video’s met handige wenke baie gewild is op YouTube, wys vir jou in dié video ‘n baie eenvoudige manier om te bepaal of ‘n battery pap is of nie.
Klik hier om meer oor dié lawwe vrou van Somerset-Wes in die Wes-Kaap te lees.
WAARSKUWING: Suzelle gebruik een keer die F-woord in die video. Maak dus seker jy weet wanneer om die kinders se ore toe te druk!