Video: Jaagduiwel word ná jaagtog vasgetrek

Troy Gurley, ‘n verkeersbeampte van Florence, South Carolina in Amerika, het Maandag ‘n jaagduiwel agterna gesit en hom uiteindelik vasgetrek.

Gurley het gepoog om die voertuig, wat deur die 24-jarige Justin O. Sanders bestuur is, vir verkeersoortredings af trek. Die voertuig het egter nie gestop nie en ‘n wilde jaagtog het gevolg.

Sanders is uiteindelik aangekeer en staar verskeie aanklagte in verband met onwettige dwelmmiddels, vuurwapens en verkeersoortredings in die gesig.

Die video is deur die Florence-polisie op YouTube gelaai as deel van ‘n reeks “Deur ons oë”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.