Video: Jong paartjie sien hoe hulle as bejaardes gaan lyk

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Tavis en Kristie, albei in hul 20’s, het onlangs aan ʼn projek deelgeneem om te sien hoe hulle sal lyk in hul 50’s, 70’s en 90’s.

Ná elke transformasie neem hulle telkens ʼn oomblik om te dink hoe hulle lewens in daardie stadium van hul leeftyd daarna sal uitsien.

Niemand het só emosionele reaksie verwag nie.

Cut Video het die video saam met Field Day vervaardig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.