[Video] Jou dogter se eerste afspraak

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Elke ouer met ʼn dogter vrees die dag: die eerste keer wat ʼn kêrel aan die voordeur klop, om jou dogter te kom haal.

Disney se Pixar-span het ʼn kortfilm gemaak wat gebaseer is op die fliek, Inside Out. Die gekleurde karaktertjies stel die betrokke persoon se verskillende emosies voor.

https://youtu.be/JUjpggwmbEk

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.