Video: Julle gaan ouma en oupa word!

Swangerskapaankondigings word gereeld op sosiale media gedeel en dit lyk of ouers al hoe meer kreatief word met idees hoe hulle vriende en familielede gaan verras. Ons kry egter selde die kans om te sien hoe nuwe oumas en oupas op die nuus reageer. Die Facebook-blad “Ma Baby Love” het ʼn versameling van kort video’s gedeel waar ouers hoor hulle gaan grootouers word.

As die video nie direk in jou webblaaier speel nie, kyk dit hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Sandy B ·

Sit ek nou kliphard en tjank! So mooi om soveel liefde te sien.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.