Swangerskapaankondigings word gereeld op sosiale media gedeel en dit lyk of ouers al hoe meer kreatief word met idees hoe hulle vriende en familielede gaan verras. Ons kry egter selde die kans om te sien hoe nuwe oumas en oupas op die nuus reageer. Die Facebook-blad “Ma Baby Love” het ʼn versameling van kort video’s gedeel waar ouers hoor hulle gaan grootouers word.
As die video nie direk in jou webblaaier speel nie, kyk dit hier
Soveel liefde in hierdie videos!
Sit ek nou kliphard en tjank! So mooi om soveel liefde te sien.
Ek huil ook nou lekker. Pragtig.
GOOD FEEL vrydag….
;-)))