“Saam is ons beter.” Dit is die boodskap van ʼn video wat hulde bring aan die duisende mans en vroue vir hul bydraes tydens verlede week se verwoestende brande in Kaapstad.
Die video, wat deur Ginkgo Agency vervaardig is, is getiteld: Kaapstad aan die brand – ʼn Gemeenskap in krisis.
Cape Town on Fire – A Community in Crisis from Ginkgo Agency on Vimeo.