Video: Kalkoen jaag afleweringsman

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Groep verpleërs by die universiteit se mediese sentrum in Minnesota is vermaak deur ʼn kalkoen wat ʼn werknemer van UPS om ʼn vragmotor gejaag het.

Een van die verpleërs het die beeldmateriaal op YouTube gelaai. Die UPS-bestuurder het ongedeerd van die voorval afgekom.
http://youtu.be/-P2SaxyMrKA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.