Video: Kat help hond “ontsnap”

Dexter (die kat) en Gizmo (die hond)

Dexter (die kat) en Gizmo (die hond)

Die video volg onderaan die berig. Toe Dexter en Gizmo se eienaar nie kon bepaal hoe die twee uit die kombuis ontsnap nie, het hy ʼn kamera opgestel om dié raaisel op te klaar.

Spring na 1:40 in die video om die indrukwekkende ontsnapping te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.