Video: Kelnerin se “beste skof” laat die trane rol

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Chelsea Roff, ʼn kelnerin van Spring Street Smokehouse BBQ in Los Angeles, Kalifornië, het onlangs die beste dag van haar lewe gehad toe Kevin Bruek van Break, kop in een mus was met ʼn paar klante en vriende.

Die video is die afgelope vyf dae reeds meer as 5 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.