Video: Kêrels verstom met bottelkonsert

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Vyf talentvolle ouens, wat hulself “The Bottle Boys” noem, se jongste treffer, Billy Jean van Michael Jackson, maak tans opslae op sosiale media.

Die video is die afgelope twee weke reeds meer as 1 miljoen keer op hul kanaal op YouTube gekyk, maar meer as 147 000 keer op “Krafty Kuts” se Facebook-blad gedeel met nagenoeg 20 000 mense wat op die “like”-knoppie gedruk het. Die bekende televisiepersoonlikhede Ellen DeGeneres en Ryan Seacrest het ook die video gedeel.

Hulle speel ook “Under the sea”, “Call me maybe” en “Walking on sunshine”. Hulle het ook ‘n advertensie vir Pepsi gedoen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.