As jy van wetenskap-eksperimente hou, sal jy ook baie van Dave Hax se jongste video hou.
In dié video wys hy jou hoe om ʼn kers onder water te laat brand. Dit klink dalk onmoontlik, maar dis eintlik baie eenvoudig.
Volg gerus vir Dave Hax om meer van sy video’s te kyk.
Goeie more die vidio van die kers maak nie oop nie vir my klink dit baie intresand. Ek hou baie van die nuus wat julle plaas.
Dagsê Hester
Ek het ondersoek ingestel, die video werk definitief hier aan ons kant.
Watter toestel gebruik jy om Maroela te besoek? Kan jy gewoonlik ander YouTube-video’s sien?
Groetnis
Suné
nms Maroela Media
DIe kers video wys ook nie by my nie. Ek gebruik n Samsung tablet
Dagsê Frieda
Dankie dat jy laat weet!
Ek stuur die inligting deur aan ons tegniese span vir verdere ondersoek.
Kon jy vantevore maklik video’s op Maroela kyk?
Dankie vir jou geduld!
Groetnis
Suné
nms Maroela Media