[Video] Kersfees saam met baba

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Enigiemand wat al kruipende peuters in die huis gehad het, sal hierdie video selfs nog meer kan waardeer.

Thad en Esther Anderson het ʼn video op YouTube gelaai van hul nuuskierige kleuter, Ellia, wat almal se harte steel met haar handjies wat niks kan uitlos nie.

Die gesin woon tans in Rochester, New York.

Volg gerus hul YouTube-kanaal, Story of this Life.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

elize naude ·

n sprekende video ;-) kinders is ontdekkingsreisigers en dit moet volwassenes aksepteer!

gekwalideMa ·

Aanpasbaarheid die ouers het seker ni Klein boeties of sussies help grootmaak.Dink soos kind voorkom dinge. Vergeet van slapgt wees ouerskap is GOED saam-en spanwerk 2volwasse koppe kan enige verrassing fnuik. Geniet dit di’s gou verby.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.