Video: Kinders en leuenverklikkers

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die bekende televisiepersoonlikheid, Jimmy Kimmel, se video waar hy ʼn kind met ʼn leuenverklikkertoets “vang”, word nou weer wyd op sosiale media versprei.

Die video, wat al in 2012 op YouTube gelaai is, is reeds deur meer as 16.6 miljoen mense gekyk.

Jimmy Kimmel is die gasheer en uitvoerende vervaardiger van die Emmy-genomineerde “Jimmy Kimmel Live”, ʼn laataandgespreksprogram van ABC.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.