Kinders reageer te kostelik in hierdie video op ʼn rekenaar uit die 1970s.
Die video is deel van die reeks “Kids React” deur The Fine Brothers, Benny en Rafi Fine.
Die rekenaar is ʼn Apple II. Die kinders besef dit is ʼn rekenaar, maar kan nie presies bepaal hoe dit werk nie.
Die video is die afgelope drie dae reeds meer as 6.5 miljoen keer gekyk.