Video: Kinders spring 200 keer tou binne 60 sekondes

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Groep laerskoolkinders spring in hierdie video 200 keer tou terwyl twee van hulle medeskoliere wild die tou in die rondte moet swaai om by te bly.

Die beeldmateriaal, wat op 1 Junie tydens ʼn kompetisie in Ningbo in Zhejiang verfilm is, is ʼn groot treffer nadat dit op ʼn gewilde sosialemedia-platform in dié land gedeel is.

Volgens plaaslike berigte het die groepie ʼn indrukwekkender prestasie: 600 keer binne drie minute.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.