Video: Kitsskare se huldeblyk aan Nelson Mandela

sgcDie video volg onderaan die berig. Die Soweto Gospel Choir het Saterdag klante by die Woolworths in Parkview, Gauteng, verras met ʼn huldeblyk aan oud-president Nelson Mandela.

Die koor sing Johnny Clegg se bekende, Asimbonanga (We have not seen him), wat Clegg in 1987 vir sy album Third World Child opgeneem het.

Die video van die kitsskare (flash mob) is die afgelope drie dae reeds meer as 158 000 keer gekyk.

Mandela het op 5 Desember 2013 in sy huis in Houghton, Johannesburg, gesterf. Hy was 95 jaar oud.

Hiermee die Engelse vertaling van die lied:
Asimbonanga (We have not seen him)
Asimbonang’ uMandela thina (We have not seen Mandela)
Laph’ekhona (In the place where he is)
Laph’ehleli khona (In the place where he is kept)
Oh the sea is cold and the sky is grey
Look across the Island into the Bay
We are all islands till comes the day
We cross the burning water
A seagull wings across the sea
Broken silence is what I dream
Who has the words to close the distance
Between you and me
Steve Biko, Victoria Mxenge
Neil Aggett
Asimbonanga
Asimbonang ‘umfowethu thina (we have not seen our brother)
Laph’ekhona (In the place where he is)
Laph’wafela khona (In the place where he died)
Hey wena (Hey you!)
Hey wena nawe (Hey you and you as well)
Siyofika nini la’ siyakhona (When will we arrive at our destination)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.