Video: Klap haar!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van seuns se reaksie nadat hulle aangesê word om ʼn meisie te klap, is binne vyf dae reeds byna 15.5 miljoen keer gekyk.

Die video is deur fanpage.it gemaak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Cins ·

Dis so oulike video dit het n groot glimlag op my gesig gesit. Ek wens party mans wil dink soos hierdie seuns …..

Hanno Visagie ·

Hierdie seuns kyk seker nie saans SATV met al die feministiese geweld nie.

Mari-Zelle ·

Vreeslik oulik! Ek hoop hierdie seuns leer vir sommige mans n les! “You go boys!” :)

Anesta ·

Mans kan gerus ‘n paar lesse by die seuns leer. Dis ons plig as ouers om ons seuns van kleins af so op te voed.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.