[Video] Klein karate-karnallie steel miljoene harte

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn driejarige wat tot groot vermaak van sy klasmaats ʼn bord probeer breek, is die afgelope twee weke reeds byna 20 miljoen keer gekyk.

Die driejarige probeer sy bes om ʼn wit gordel in karate te bekom.

Die video is meer as 12 miljoen keer op Facebook gekyk toe Peak Taekwondo & Fitness Center dit opgelaai het en byna 10 miljoen keer op YouTube gekyk toe ChildrenVids dit opgelaai het.
https://youtu.be/1ZLN9AzxVa8

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.