Video: Klein katjies leer fisika

As jy gedink het dat klein katjies net speel, dan het jy nog nie dié video gesien nie.

Die katjies in dié video probeer fisika leer. En as niemand dit vir hulle gaan verduidelik nie, dan sal hulle dit self probeer. Die video is deur die gebruiker funnycatsandnicefish op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.