Video: Kleuter help dowe ouers om Kerskonsert te “hoor”

kerskonsertDie video volg onderaan die berig. Die vyfjarige Claire Koch het tydens haar kleuterskool se Kerskonsert al die liedjies met gebaretaal getolk sodat haar ouers, wat altwee doof is, ook die konsert kon geniet.

Lori Koch, Claire se ma, het aan Yahoo gesê dat sy wel kan lippelees, maar haar man kan net gebaretaal verstaan. Sy was vol lof vir haar dogter se gebaretaal en geskerts sy is baie beter as Mandela s’n.

Die video is al meer as 5 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Anita van Zyl ·

Sy is te bierbaar. Geniet haarself asook die aandag. Baie oulik

Juliana Jansen ·

En die HERE het gese ” Laat die kinders na my toe kom .”

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.