Video: Klimtolkunstenaar laat dit soos oëverblindery lyk

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Janos Karancz van Hongarye is in 2013 as die klimtol-wêreldkampioen gekroon.

Die kampioenskap is in Augustus in Orlando, Florida aangebied en dit is duidelik waarom dié jong man met die titel weggestap het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.