Video: Koperblaser nies in die instrument

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Koperblaser in dié orkes kon nie sy nies inhou nie.

Die video is deur die gebruiker LC Fellowship Band op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae