[Video] Kostelik! Renosterkalfie jaag die ganse

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn renosterkalfie wat ganse verjaag, is net die ding om jou naweek op te kikker.

Die video is deur Simone ingestuur en deur die gebruiker Kruger Sightings op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Ansie Geldenhuys ·

Wat ookal dit is wat gejaag word, dis dierbaar en iets om vir die toekoms te bewaar.

Eliza-beth ·

Ai te oulik, hol dat die stof so staan en jaag die ganse nes ‘n hond!

Theresa B ·

Ag dis nou baie sweet. Mag hy/sy en sy/haar mamma veilig bewaar en beskerm word. So onskuldig en weet niks van hierdie wrede ou land van ons nie.

François ·

Dis Kolganse; Engelse naam is ‘Egyptian Geese’. Ougat! Eende het plat bekke, Hester.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.