Video: Kul jou hier, kul jou daar

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Kulkunstenaar het onlangs beoordelaars van die televisieprogram America’s Got Talent se monde laat oophang en dié video maak nou opslae op sosiale media.

Tomas De la Cruz (33), beter bekend as “Smoothini”, is al die afgelope vyf jaar die top kroegkulkunstenaar in Las Vegas. Hy het onlangs ʼn oudisie afgelê by America’s Got Talent en die beoordelaars en gehoor gaande gehad.

Die video is die afgelope drie weke reeds meer as 8.5 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.