Video: Kyk hoe groei sampioene

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Sampioene kan die wêreld red! Hierdie video wys op ‘n baie spesiale manier hoe sampioene in die natuur groei.

Dit is ‘n uittreksel van ‘n 3D-fliek deur Louie Schwartzberg oor die mikoloog en outeur, Paul Stamets. Hy sê fungi genereer lewensgewende grond en die grootste taak wat ons het is om die natuur te verstaan.

Mikoloë is botanici wat in fungi spesialiseer. Hulle bestudeer verskeie aspekte van fungi, soos hulle biochemiese eienskappe en genetiese struktuur.

Klik hier om die volledige aanbieding te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.