Video: Kyk hoe surf hierdie reier!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die gebruiker Bernadette het hierdie komiese video aan Kruger Sightings gestuur van ‘n reier wat “surf”.

Mens sien egter gou in die video waarom die reier so lekker kan gly oor die water.

Die video is in die Krugerwildtuin geneem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.