Die video is reeds meer as 2,8 miljoen keer op YouTube gekyk.
Video: Kyk wat gebeur wanneer die olifantjie omval
ʼn Video wat wys hoe ʼn olifantjie omval en ‘n groep groot olifante haas om hom te help, word wyd op sosiale media versprei.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
Een kommentaar
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Hulle het amper gevoellens soos n mens en dan skiet stropers die arme diere vir hulle tande ????? skiet die stropers omdat hulle nie menslikheid en geen ge voel vir mens of natuur het nie . Celle het gese “skiet om dood te skiet ” ek dink dit was n briljante plan .