[Video] Lag te lekker vir dié poplap

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Kleuter wat gou haar slegte bui laat staan toe sy sien iemand neem haar af, laat kykers skater.

Die video is reeds meer as 5.6 miljoen keer op Facebook gekyk en word wyd op sosiale media gedeel.

Meer inligting oor die kleuter is nie beskikbaar nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

elsabe ·

O aarde….sy is baie kostelik! Wys jou net dat hulle baie meer verstand het op daardie ouderdom as wat ons dink! Dierbaar! :)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.