Video: Leeu trek rooibok plat

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hierdie video bied ongelooflike beeldmateriaal wat wys hoe ʼn leeu ʼn rooibok se sprong verwag en hom dan kan aankeer.

Die video is op H4-1 naby Skukuza in die Krugerwildtuin geneem en dit is deur die gebruiker Kruger Sightings op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Pierre Celliers ·

Ek wens so Maroela wil hierdie gewoonte stop om die wreedhede van die natuur aan te bied as “goeie vermaak”. Dis dieselfde as: “Kyk hoe moor hierdie rower die plaasboer”. En as julle nie dieselfde voel as ek nie, is dit tyd vir self-ondersoek.

Louw ·

Pierre
Wie het jou veplig om daarna te kyk. Onthou al die mense het nie die selfde siekte as jy nie. Die natuurlikheid van die natuur is altyd mooi.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.