Video: Leeuwyfie maak die kardeur oop

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn leeuwyfie wat ʼn motordeur oopmaak, word wyd op sosiale media versprei.

Die gebruiker Joshua Sutherland het die video reeds in Maart 2014 op YouTube gelaai, maar die video maak nou weer opslae. Volgens Sutherland het sy sussie by sy ouers kom kuier, wat sendingwerk in Suid-Afrika doen. “Hulle het die ervaring van ʼn leeftyd gehad,” skryf hy.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Herman ·

Zuma is die groot enkele rede hoekom n groot deel van die gemeenskap so korrup is. Volg maar net sy voorbeeld.

Herman ·

Zuma is die groot enkele rede hoekom n groot deel van die gemeenskap so korrup is. Volg maar net sy voorbeeld.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.