Video: Lewensgevaarlike sprong is ‘n YouTube-treffer

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Ethan Swanson, ʼn professionele waaghals, se gevaarlike sprong is die afgelope drie dae reeds bykans 3 miljoen keer op YouTube gekyk.

Swanson het die sprong in Chicago, Illinois met ʼn GoPro-kamera verfilm.

Moet dit asseblief nie by jou huis probeer nie!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.