Karl Johan is ʼn komedieprogram wat in die hoofstraat van Oslo, Noorweë, geskiet word.
In die video word verskeie mense op straat gevra om so laag moontlik onderdeur ʼn paal te loop. Maar, daar is ʼn vangplek – deelnemers word geblinddoek. Die resultate is skreeusnaaks.
Die video is opgelaai deur NRK Humour.