Video: Luiperd huiwerig voor hy rooiboklam eet

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die gebruiker Anton het ʼn video van dié uiters seldsame en merkwaardige beeldmateriaal van ʼn rooibokooi wat geboorte skenk en daarna haar lam aan ʼn luiperd verloor, aan Latest Kruger Sightings gestuur.

Anton het die video op die H1-6 naby Letaba afgeneem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.